Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geurmiddel
geurmiddel [boodskap #146875] Sat, 02 November 2024 18:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20864
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
geurmiddel
Afbreking: geur•mid•del
Samestelling: geur + middel


Selfstandige naamwoord: geurmiddel
Meervoud: geurmiddels
Verkleinwoord: geurmiddeltjie
Meervoud van verkleining: geurmiddeltjies

Betekenis:
• 'n Middel wat geur aan kos gee.

Gebruik:
• Sout, peper, mosterd en kerrie is algemene geurmiddels.

Sinoniem:
• geursel
• geurstof
• smaakmiddel
• smaakstof

Vertaling:
Engels: flavoring agent
Nederlands: smaakstof, smaakmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ovaalvormig
Volgende onderwerp: afskyt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Mon Dec 09 09:55:30 UTC 2024