geurmiddel [boodskap #146875] |
Sat, 02 November 2024 18:10 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
geurmiddel
Afbreking: geur•mid•del
Samestelling: geur + middel
Selfstandige naamwoord: geurmiddel
Meervoud: geurmiddels
Verkleinwoord: geurmiddeltjie
Meervoud van verkleining: geurmiddeltjies
Betekenis:
• 'n Middel wat geur aan kos gee.
Gebruik:
• Sout, peper, mosterd en kerrie is algemene geurmiddels.
Sinoniem:
• geursel
• geurstof
• smaakmiddel
• smaakstof
Vertaling:
Engels: flavoring agent
Nederlands: smaakstof, smaakmiddel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|