ovaalvormig [boodskap #146874] |
Sat, 02 November 2024 10:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20864 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ovaalvormig
Afbreking: o•vaal•vor•mig
Samestelling: ovaal + -vormig
Byvoeglike naamwoord: ovaalvormig
Attributief: ovaalvormige
Betekenis:
• Wat 'n ovaal vorm het.
Gebruik:
• Die koemkwat dra eetbare vrugte wat baie soos lemoene lyk, maar dit is kleiner en ovaalvormig.
Sinoniem:
• eiervormig
• ellipties
• ellipsoïed
Vertaling:
Engels: oval shaped
Nederlands: ovaalvormig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|