Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ovaalvormig
ovaalvormig [boodskap #146874] Sat, 02 November 2024 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ovaalvormig
Afbreking: o•vaal•vor•mig
Samestelling: ovaal + -vormig


Byvoeglike naamwoord: ovaalvormig
Attributief: ovaalvormige

Betekenis:
• Wat 'n ovaal vorm het.

Gebruik:
• Die koemkwat dra eetbare vrugte wat baie soos lemoene lyk, maar dit is kleiner en ovaalvormig.

Sinoniem:
• eiervormig
• ellipties
• ellipsoïed

Vertaling:
Engels: oval shaped
Nederlands: ovaalvormig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: houtlepel
Volgende onderwerp: geurmiddel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:51:51 UTC 2025