houtlepel [boodskap #146873] |
Sat, 02 November 2024 10:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20864 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
houtlepel
Afbreking: hout•le•pel
Samestelling: hout + lepel
Selfstandige naamwoord: houtlepel
Meervoud: houtlepels
Verkleinwoord: houtlepeltjie
Meervoud van verkleining: houtlepeltjies
Betekenis:
• 'n Lepel wat van hout gemaak is.
• 'n Metafoor vir verloor of straf (want 'n houtlepel is ook 'n lekker slaanding).
Gebruik:
• Gooi die bestanddele in 'n pot en roer goed deur met 'n houtlepel.
• Australië moes vanjaar met die houtlepel tevrede wees.
Spreekwoord:
• Die houtlepel kry. [Om straf te ontvang.]
Vertaling:
Engels: wooden spoon
Nederlands: houten lepel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|