Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » houtlepel
houtlepel [boodskap #146873] Sat, 02 November 2024 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
houtlepel
Afbreking: hout•le•pel
Samestelling: hout + lepel


Selfstandige naamwoord: houtlepel
Meervoud: houtlepels
Verkleinwoord: houtlepeltjie
Meervoud van verkleining: houtlepeltjies

Betekenis:
• 'n Lepel wat van hout gemaak is.
• 'n Metafoor vir verloor of straf (want 'n houtlepel is ook 'n lekker slaanding).

Gebruik:
• Gooi die bestanddele in 'n pot en roer goed deur met 'n houtlepel.
• Australië moes vanjaar met die houtlepel tevrede wees.

Spreekwoord:
• Die houtlepel kry. [Om straf te ontvang.]

Vertaling:
Engels: wooden spoon
Nederlands: houten lepel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oranjekleurig
Volgende onderwerp: ovaalvormig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:09:44 UTC 2025