Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oranjekleurig
oranjekleurig [boodskap #146872] Sat, 02 November 2024 10:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oranjekleurig
Afbreking: o•ran•je•kleu•rig
Samestelling: oranje + kleurig


Byvoeglike naamwoord: oranjekleurig
Attributief: oranjekleurige

Betekenis:
• Wat oranje van kleur is.

Gebruik:
• Die bessies van die gifappeltjie is giftig, rooi tot oranjekleurig en 10 mm in deursnee.

Vertaling:
Engels: orange-colored
Nederlands: oranjekleurig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sukkel-sukkel
Volgende onderwerp: houtlepel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 08:13:52 UTC 2025