Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sukkel-sukkel
sukkel-sukkel [boodskap #146871] Sat, 02 November 2024 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
sukkel-sukkel
Afbreking: suk•kel•suk•kel
Samestelling: sukkel + sukkel


Werkwoord: sukkel-sukkel
Verlede tyd: het gesukkel-sukkel

Betekenis:
• Om gedurig of aanhoudend te sukkel.

Gebruik:
• Die trein sukkel-sukkel die opdraand uit.

Vertaling:
Engels: to struggle
Nederlands: doorworstelen


Bywoord: sukkel-sukkel

Betekenis:
• Wat baie sukkel; deur baie te sukkel.

Gebruik:
• Die Springbokke wen sukkel-sukkel.

Vertaling:
Engels: struggled through
Nederlands: doorgeworsteld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lemoenspanspek
Volgende onderwerp: oranjekleurig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:20:27 UTC 2024