eniggebore [boodskap #146868] |
Sat, 02 November 2024 08:14 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eniggebore
Afbreking: e•nig•ge•bo•re
Samestelling: enig + gebore
Byvoeglike naamwoord: eniggebore
Attributief: eniggebore, eniggeborene
Betekenis:
• Wat die enigste kind van sy/ haar ouers te is.
Gebruik:
• Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. [Johannes 1:18]
Afgelei:
• eniggeborenes
Vertaling:
Engels: only-begotten
Nederlands: eniggeboren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|