Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beluister
beluister [boodskap #146867] Sat, 02 November 2024 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beluister
Afbreking: be•lui•ster
Samestelling: be- + luister


Werkwoord: beluister
Verlede tyd: het beluister

Betekenis:
• Om aandagtig na iets te luister om soveel moontlik in te neem.

Gebruik:
• Die teks van die Bybel moet aan die gemeente aangegee te word, sodat hulle dit van alle kante kan bekyk en beluister, totdat hulle kan sê: ons het God se stem gehoor.

Sinoniem:
• aanhoor
• afluister
• inluister
• ouskulteer
• toehoor
• toeluister

Afgelei:
• beluistering

Vertaling:
Engels: to listen to
Nederlands: beluisteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geloofsbelydenis
Volgende onderwerp: eniggebore
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:51:49 UTC 2025