Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geloofsbelydenis
geloofsbelydenis [boodskap #146866] Sa, 02 November 2024 07:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geloofsbelydenis
Afbreking: ge•loofs•be•ly•de•nis
Samestelling: geloof + -s- + belydenis


Selfstandige naamwoord: geloofsbelydenis
Meervoud: geloofsbelydenisse
Verkleinwoord: geloofsbelydenissie
Meervoud van verkleining: geloofsbelydenissies

Betekenis:
• 'n Verklaring van godsdienstige oortuiging, of 'n formulier wat so 'n belydenis bevat.

Gebruik:
• Martin Luther het sy geloofsbelydenis van 95 stellings op 31 Oktober 1517 aan die deur van die slotkerk in Wittenberg vasgespyker.

Sinoniem:
• credo

Vertaling:
Engels: confession of faith
Nederlands: geloofsbelijdenis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: studeerkamer
Volgende onderwerp: beluister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 14:16:05 MGT 2024