Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dameskoshuis
dameskoshuis [boodskap #146861] Thu, 31 October 2024 18:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20822
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dameskoshuis
Afbreking: dames•kos•huis
Samestelling: dame + -s- + koshuis


Selfstandige naamwoord: dameskoshuis
Meervoud: dameskoshuise

Betekenis:
• 'n Koshuis vir vroue/ dames.

Gebruik:
• Die studente sal in aparte mans- en dameskoshuise gehuisves word.

Antoniem:
• manskoshuis

Vertaling:
Engels: women's hostel, women's dormitory
Nederlands: vrouwenhostel, vrouwenherberg

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: manskoshuis
Volgende onderwerp: steelfoto
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Dec 03 18:12:20 UTC 2024