inlees [boodskap #146859] |
Do, 31 Oktober 2024 18:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
inlees
Afbreking: in•lees
Samestelling: in + lees
Werkwoord: lees in, inlees
Verlede tyd: het ingelees
Betekenis:
• Om data met 'n leesproses in te bring.
• Om meer te lees as wat werklik geskryf is.
Gebruik:
• Die dokument kan met 'n woordverwerker ingelees, gewysig en uitgeskryf word.
• Jy lees nou dinge in wat nie daar staan nie.
Sinoniem:
• invoer
Vertaling:
Engels: to read in
Nederlands: inlezen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|