Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wandaad
wandaad [boodskap #146856] Thu, 31 October 2024 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
wandaad
Afbreking: wan•daad
Samestelling: wan- + daad


Selfstandige naamwoord: wandaad
Meervoud: wandade
Verkleinwoord: wandaadjie
Meervoud van verkleining: wandaadjies

Betekenis:
• 'n Slegte daad; verkeerde handeling.

Gebruik:
• Om diere sonder 'n goeie rede dood te maak is 'n wandaad.

Sinoniem:
• gruweldaad
• misbruik
• misdaad
• misstap
• oortreding
• skanddaad
• sonde
• vergryp
• wanpraktyk

Antoniem:
• weldaad

Vertaling:
Engels: misdeed, misdoing, outrage
Nederlands: wandaad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: juistheid
Volgende onderwerp: sluiting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:18:19 UTC 2024