Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mynhoop
mynhoop [boodskap #146852] Thu, 31 October 2024 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21079
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mynhoop
Afbreking: myn•hoop
Samestelling: myn + hoop


Selfstandige naamwoord: mynhoop
Meervoud: mynhope
Verkleinwoord: mynhopie
Meervoud van verkleining: mynhopies

Betekenis:
• Die uitskot van 'n myn wat bo die grond sigbaar is.

Gebruik:
• Die dorp is omring met mynhope en mielielande.

Afgelei:
• mynhoopwerker

Vertaling:
Engels: mine dump
Nederlands: mijnhoop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mielieland
Volgende onderwerp: pakgee
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wed Jan 22 07:53:45 UTC 2025