charismaties [boodskap #146844] |
Wed, 30 October 2024 16:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
charismaties
Afbreking: cha•ris•ma•ties
Byvoeglike naamwoord: charismaties
Vergrotende trap: charismatieser
Oortreffende trap: charismatiesste
Attributief: charismatiese
Betekenis:
• Wat 'n aantrekkingskrag uitstraal. Met baie charisma.
Gebruik:
• Gandhi was 'n charismatiese leier wat die Britse koloniale heerskappy oor Indië bevraagteken het.
Sinoniem:
• besielend
• inspirerend
Vertaling:
Engels: charismatic
Nederlands: charismatisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|