Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bottelstoor
bottelstoor [boodskap #146842] Wed, 30 October 2024 15:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bottelstoor
Afbreking: bot•tel•stoor
Samestelling: bottel + stoor


Selfstandige naamwoord: bottelstoor
Meervoud: bottelstore
Verkleinwoord: bottelstoortjie
Meervoud van verkleining: bottelstoortjies

Betekenis:
• (anglisisme) 'n Winkel wat sterk drank verkoop.

Gebruik:
• Een beweerde rower is doodgeskiet en twee ander in hegtenis geneem nadat hulle 'n bottelstoor beroof het.

Sinoniem:
• drankwinkel

Vertaling:
Engels: bottle store, liquor store
Nederlands: slijterij, drankwinkel

Nota:
• Vermy die woord in formele kommunikasie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: polisie-operasie
Volgende onderwerp: ligament
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:39:31 UTC 2024