| gestoor [boodskap #146839] |
Wo., 30 Oktober 2024 14:09 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24241 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gestoor
Afbreking: ge•stoor
Samestelling: ge- + stoor
Werkwoord: stoor
Verlede tyd: het gestoor
Betekenis:
• Verlede tyd van stoor (om te bêre, of om te pla).
Gebruik:
• Hy het die grassnyer in die buitekamer gestoor.
Vertaling:
Engels: gestoor
Nederlands: gestoor
Byvoeglike naamwoord: gestoor
Attributief: gestoorde
Betekenis:
• Wat gebêre/ in 'n stoor weggepak is.
Gebruik:
• Al die maatskappy se gestoorde data, insluitende gebruikersname en wagwoorde, is gesteel.
Vertaling:
Engels: stored
Nederlands: gestoord
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|