Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » difterie
difterie [boodskap #146837] Wed, 30 October 2024 12:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
difterie
Afbreking: dif•te•rie


Selfstandige naamwoord: difterie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Aansteeklike siekte van die boonste lugweë, gekenmerk deur ontsteekte slymvliese en die vorming van vliesagtige neerslae.

Gebruik:
• Daar is 'n entstof teen difterie.
Difterie kom gewoonlik in die keelholte, die strottehoof en die lugpyp voor.

Sinoniem:
• difteritis
• witseerkeel

Vertaling:
Engels: diphtheria
Nederlands: difterie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nis
Volgende onderwerp: keelholte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:06:17 UTC 2024