Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » steenkoolmyn
steenkoolmyn [boodskap #146833] Tue, 29 October 2024 13:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
steenkoolmyn
Afbreking: steen•kool•myn
Samestelling: steenkool + myn


Selfstandige naamwoord: steenkoolmyn
Meervoud: steenkoolmyne
Verkleinwoord: steenkoolmyntjie
Meervoud van verkleining: steenkoolmyntjies

Betekenis:
• 'n Myn waar steenkool ontgin word.

Gebruik:
• Die kole van die steenkoolmyn word direk na die aanliggende kragstasie vervoer.

Sinoniem:
• kolemyn

Hiponiem:
• oopgroefsteenkoolmyn

Afgelei:
• steenkoolmynbedryf
• steenkoolmynbou

Vertaling:
Engels: coal mine
Nederlands: steenkoolmijn

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kruiper
Volgende onderwerp: aanliggend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:55:29 UTC 2024