Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kruiper
kruiper [boodskap #146832] Tue, 29 October 2024 13:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
kruiper
Afbreking: krui•per
Samestelling: kruip + -er


Selfstandige naamwoord: kruiper
Meervoud: kruipers
Verkleinwoord: kruipertjie
Meervoud van verkleining: kruipertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat kruip (letterlik op die grond, of figuurlik, op oordrewe onderdanige wyse).

Gebruik:
• Die seun hou spinnekoppe en ander grillerige kruipers in sy kamer aan.

Sinoniem:
• jabroer
• witvoetjiesoeker

Hiponiem:
• bekruiper
• boskruiper
• gatkruiper
• grondkruiper
• inkruiper
• onderkruiper
• oorkruiper
• rotskruiper
• sandkruiper
• wegkruiper

Afgelei:
• kruiperig
• kruipery

Vertaling:
Engels: creeper, crawler; adulator, flunky, toady
Nederlands: kruiper

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: TV-stel
Volgende onderwerp: steenkoolmyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:04:23 UTC 2024