TV-stel [boodskap #146831] |
Mon, 28 October 2024 17:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
TV-stel
Afbreking: TV•stel
Samestelling: TV + stel
Selfstandige naamwoord: TV-stel
Meervoud: TV-stelle
Verkleinwoord: TV-stelletjie
Meervoud van verkleining: TV-stelletjies
Betekenis:
• Toestel waarop televisie gekyk word.
Gebruik:
• Die kinders sit vasgenael voor die TV-stel.
Sinoniem:
• beeldradio
• televisiestel
Vertaling:
Engels: TV set, television set
Nederlands: TV-toestel, televisietoestel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|