kroegtoonbank [boodskap #146829] |
Mon, 28 October 2024 16:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kroegtoonbank
Afbreking: kroeg•toon•bank
Samestelling: kroeg + toonbank
Selfstandige naamwoord: kroegtoonbank
Meervoud: kroegtoonbanke
Verkleinwoord: kroegtoonbankie
Meervoud van verkleining: kroegtoonbankies
Betekenis:
• Die toonbank van 'n kroeg waar drankies bedien word.
Gebruik:
• Die man bestel 'n drankie by die kroegtoonbank.
Vertaling:
Engels: bar counter
Nederlands: barblad, toog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|