residensieel [boodskap #146826] |
Mon, 28 October 2024 14:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
residensieel
Afbreking: re•si•den•si•eel
Samestelling: resident + -ieel
Byvoeglike naamwoord: residensieel
Attributief: residensiële
Betekenis:
• Met betrekking tot 'n persoonlike woonplek (residensie), of 'n gebied met sulke wonings.
Gebruik:
• Is dit beter vir 'n eiendomsbelegger om sy geld in kommersiële of in residensiële eiendom te belê?
Vertaling:
Engels: residential
Nederlands: residentieel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|