Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanbly
aanbly [boodskap #146825] Mon, 28 October 2024 14:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanbly
Afbreking: aan•bly
Samestelling: aan + bly


Werkwoord: bly aan, aanbly
Verlede tyd: het aangebly

Betekenis:
• Om langer te bly (op 'n plek, in 'n pos, ens.)

Gebruik:
Bly jy aan vir ete?
• Jona tot met sy dood in Nineve aangebly.

Sinoniem:
• vertoef
• verwyl

Antoniem:
• vertrek
• weggaan

Afgelei:
• aanblywend

Vertaling:
Engels: to stay on, remain
Nederlands: aanblijven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: herbelê
Volgende onderwerp: residensieel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:10:41 UTC 2024