Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onderlip
onderlip [boodskap #146822] Mon, 28 October 2024 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onderlip
Afbreking: on•der•lip
Samestelling: onder + lip


Selfstandige naamwoord: onderlip
Meervoud: onderlippe
Verkleinwoord: onderlippie
Meervoud van verkleining: onderlippies

Betekenis:
• Die lip aan die onderkant van die mond.

Gebruik:
• Hy het senuweeagtig op sy onderlip gebyt.

Spreekwoord:
• Sy onderlip hang. [Hy is nukkerig.]

Antoniem:
• bolip

Vertaling:
Engels: lower lip, underlip
Nederlands: onderlip

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bolip
Volgende onderwerp: staatsbesteding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:27:48 UTC 2024