blouerig [boodskap #146818] |
Mon, 28 October 2024 06:32 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blouerig
Afbreking: blou•rig
Samestelling: blou + -erig
Byvoeglike naamwoord: blouerig
Vergrotende trap: bloueriger
Oortreffende trap: blouerigste
Attributief: blouerige
Partitief: blouerigs
Betekenis:
• Wat min of meer blou van kleur is.
Gebruik:
• Die swembad se water is blouerig.
Vertaling:
Engels: bluish, blueish
Nederlands: blauwig, blauwachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|