Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gelerig
gelerig [boodskap #146816] Sun, 27 October 2024 18:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
gelerig
Afbreking: ge•le•rig
Samestelling: geel + -erig


Byvoeglike naamwoord: gelerig
Vergrotende trap: geleriger
Oortreffende trap: gelerigste
Attributief: gelerige
Partitief: gelerigs

Betekenis:
• Wat min of meer geel van kleur is.

Gebruik:
• Die simptome van geelsug is jeukerige vel, swart urine, bleek oë en 'n gelerige vel.

Vertaling:
Engels: yellowish, yellowy
Nederlands: gelig, geelachtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: mikroörganisme
Volgende onderwerp: mikro-organisme
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:40:57 UTC 2024