Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mikroörganisme
mikroörganisme [boodskap #146815] Sun, 27 October 2024 17:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
mikroörganisme
Afbreking: mi•kro•ör•ga•nis•me
Samestelling: mikro + organisme


Selfstandige naamwoord: mikroörganisme
Meervoud: mikroörganismes

Betekenis:
• 'n Organisme wat so klein is dat dit nie met die blote oog gesien kan word nie.

Gebruik:
• 'n Amoeba is 'n eensellige mikroörganisme.
• Virusse en bakterieë is mikroörganismes.

Wisselvorm:
• mikro-organisme

Sinoniem:
• mikrobe

Vertaling:
Engels: microorganism
Nederlands: micro-organisme

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: versaking
Volgende onderwerp: gelerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 05:51:04 UTC 2024