| lighoofdigheid [boodskap #146812] |
So., 27 Oktober 2024 16:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24160 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lighoofdigheid
Afbreking: lig•hoof•dig•heid
Samestelling: lighoofdig + -heid
Selfstandige naamwoord: lighoofdigheid
Meervoud: lighoofdighede
Betekenis:
• Die toestand van lighoofdig (dronk in die kop) wees.
Gebruik:
• Een van die simptome van die siekte is lighoofdigheid wanneer jy regop kom.
Sinoniem:
• duiseligheid
Vertaling:
Engels: lightheadedness, dizziness
Nederlands: duizeligheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|