Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » viraal
viraal [boodskap #146810] Sun, 27 October 2024 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20897
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
viraal
Afbreking: vi•raal


Byvoeglike naamwoord: viraal
Attributief: virale

Betekenis:
• (medies) Wat op 'n virus betrekking het, of deur 'n virus veroorsaak word.
• (internet) Wat soos 'n veldbrand versprei.

Gebruik:
• Griep is 'n algemene virale respiratoriese siekte wat in sommige gevalle selfs dodelik kan wees.
• Die video het viraal op sosiale media versprei, met miljoene mense wat al daarna gekyk het.

Afgelei:
• antiviraal

Vertaling:
Engels: viral
Nederlands: viraal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: knokkelkoors
Volgende onderwerp: tranend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 12 13:45:35 UTC 2024