Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hipertermie
hipertermie [boodskap #146798] Sun, 27 October 2024 07:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hipertermie
Afbreking: hi•per•ter•mie


Selfstandige naamwoord: hipertermie
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Liggaamstemperatuur wat (weens eksterne oorsake) abnormaal hoog is.

Gebruik:
• 'n Persoon met hipertermie kan met yspakke, koue lug of water afgekoel word, maar soek mediese hulp in ernstige gevalle.

Sinoniem:
• hittestress
• oorverhitting

Antoniem:
• hipotermie

Vertaling:
Engels: hyperthermia
Nederlands: hyperthermie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hipotermies
Volgende onderwerp: hipertermies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 04:56:52 UTC 2024