| longvliesontsteking [boodskap #146796] |
Sa., 26 Oktober 2024 19:02 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24163 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
longvliesontsteking
Afbreking: long•vlies•ont•ste•king
Samestelling: longvlies + ontsteking
Selfstandige naamwoord: longvliesontsteking
Meervoud: –
Betekenis:
• Ontsteking van die longvlies (of borsvlies) om die longe (en dikwels ook van die longe self).
Gebruik:
• By longvliesontsteking is elke asemhaling, hoes of nies pynlik seer.
Sinoniem:
• pleuritis
Vertaling:
Engels: pleurisy, inflammation of the pleura
Nederlands: longvliesontsteking
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|