longvlies [boodskap #146795] |
Sat, 26 October 2024 18:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21079 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
longvlies
Afbreking: long•vlies
Samestelling: long + vlies
Selfstandige naamwoord: longvlies
Meervoud: longvliese
Betekenis:
• Die binneste vogafskeidende vlies van die dubbele membraan om elk van die longe.
Gebruik:
• Die pleura bestaan uit 'n binneste vlies, die longvlies of pleura pulmonalis, en 'n buitenste vlies, die borsvlies of pleura visceralis, wat die longe van die res van die borsholte skei.
Afgelei:
• longvliesontsteking
Vertaling:
Engels: pleura pulmonalis
Nederlands: longvlies
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|