troosteloosheid [boodskap #146793] |
Sat, 26 October 2024 16:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
troosteloosheid
Afbreking: troos•te•loos•heid
Samestelling: troosteloos + -heid
Selfstandige naamwoord: troosteloosheid
Meervoud: troostelooshede
Betekenis:
• Die toestand van troosteloos wees.
Gebruik:
• Klaagliedere beskryf die totale verwoesting van Jerusalem en die ellende en troosteloosheid van sy inwoners.
Sinoniem:
• desolasie
• moedeloosheid
• ontreddering
• wanhopigheid
Vertaling:
Engels: grimness, dreariness
Nederlands: troosteloosheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|