nuutskepping [boodskap #146789] |
Sat, 26 October 2024 11:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20947 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
nuutskepping
Afbreking: nuut•skep•ping
Samestelling: nuut + skepping
Selfstandige naamwoord: nuutskepping
Meervoud: nuutskeppings
Verkleinwoord: nuutskeppinkie
Meervoud van verkleining: nuutskeppinkies
Betekenis:
• Iets nuut (wat nie vantevore bestaan het nie) wat tot stand kom.
Gebruik:
• 'n Nuwe woord wat deur taalgebruikers geskep is word 'n nuutskepping of neologisme genoem.
Vertaling:
Engels: new creation
Nederlands: nieuwvorming
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|