Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verveel
verveel [boodskap #146781] Vr., 25 Oktober 2024 10:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24175
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verveel
Afbreking: ver•veel
Samestelling: ver- + veel


Werkwoord: verveel
Verlede tyd: het verveel

Betekenis:
• Om moeg te maak deur herhalend, saai of oninteressant te wees.

Gebruik:
• Die stories wat hy so oor en oor vertel verveel my grensloos.

Sinoniem:
• afmat
• irriteer
• uitput
• vermoei

Antoniem:
• fassineer

Afgelei:
• verveeld
• vervelend

Vertaling:
Engels: to bore, inspire boredom
Nederlands: vervelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ID-boek
Volgende onderwerp: tradisieryk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Des. 24 00:14:00 UTC 2025