| ID [boodskap #146778] |
Vr., 25 Oktober 2024 08:55 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24155 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ID
Afbreking: I•D
Afkorting: ID
Betekenis:
• Afkorting vir identifikasie of identiteitsdokument, -boekie, -kaart, ens.
• (medies) Afkorting vir intradermaal (binne-in die vel).
Gebruik:
• Ek het my ID by die huis vergeet.
• Die probleem is ID.
Hiponiem:
• gebruiker-ID
Afgelei:
• ID-bedrog
• ID-boek
• ID-dokument
• ID-kaart
• ID-nommer
Vertaling:
Engels: ID, identity; ID, intradermal
Nederlands: ID
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|