Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lewenswandel
lewenswandel [boodskap #146776] Vr, 25 Oktober 2024 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lewenswandel
Afbreking: le•wens•wan•del
Samestelling: lewe + -ns- + wandel


Selfstandige naamwoord: lewenswandel
Meervoud: lewenswandels

Betekenis:
• Die manier waarop iemand sy lewe lewe. 'n Persoon se sedelike doen en late.

Gebruik:
• Laat julle lewenswandel in ooreenstemming wees met die roeping wat julle van God ontvang het. [Efesiërs 4:1]

Sinoniem:
• lewensbeskrywing
• lewensgeskiedenis
• lewensloop
• lewenspad
• lewenspatroon
• lewensweg
• lewenswyse

Vertaling:
Engels: walk of life, lifestyle
Nederlands: levenswandel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ID-nommer
Volgende onderwerp: ID-kaart
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 11:29:45 MGT 2024