Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ID-nommer
ID-nommer [boodskap #146775] Vr, 25 Oktober 2024 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ID-nommer
Afbreking: I•D-nom•mer
Samestelling: ID + nommer


Selfstandige naamwoord: ID-nommer
Meervoud: ID-nommers
Verkleinwoord: ID-nommertjie
Meervoud van verkleining: ID-nommertjies

Betekenis:
• 'n Nommer wat iets of iemand uniek identifiseer.

Gebruik:
• Vul u volledige naam, van en ID-nommer op die vorm in.

Sinoniem:
• identiteitsnommer

Verwant:
• ID-boek
• ID-dokument
• ID-kaart

Vertaling:
Engels: ID number
Nederlands: ID-nummer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ID-dokument
Volgende onderwerp: lewenswandel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 15:48:10 MGT 2024