ID-dokument [boodskap #146774] |
Fri, 25 October 2024 07:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21101 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ID-dokument
Afbreking: I•D-do•ku•ment
Samestelling: ID + dokument
Selfstandige naamwoord: ID-dokument
Meervoud: ID-dokumente
Verkleinwoord: ID-dokumentjie
Meervoud van verkleining: ID-dokumentjies
Betekenis:
• Amptelike dokument wat 'n persoon se identiteit bevestig.
Gebruik:
• Burgerskap is veel meer as om 'n ID-dokument te besit.
Sinoniem:
• identitietsdokument
Verwant:
• ID-boek
• ID-kaart
• ID-nommer
Vertaling:
Engels: ID document
Nederlands: ID-document
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|