Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verlosser
verlosser [boodskap #146773] Vr, 25 Oktober 2024 07:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verlosser
Afbreking: ver•los•ser
Samestelling: verlos + -er


Selfstandige naamwoord: verlosser
Meervoud: verlossers
Verkleinwoord: verlossertjie
Meervoud van verkleining: verlossertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat 'n mense bevry en verlos.

Gebruik:
• Jesus is die verlosser wat gekom het om dié wat in hom glo van hulle sonde en die dood te bevry.

Sinoniem:
• bevryder
• Christus
• heiland
• Jesus
• messias
• redder
• saligmaker
• vrymaker

Vertaling:
Engels: savior, saviour, rescuer, liberator, redeemer
Nederlands: verlosser

Nota:
• Word dikwels met 'n hoofletter geskryf om aan te dui dat Christus Jesus die enigste en ware verlosser is.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr, 25 Oktober 2024 07:29]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: waterskaarste
Volgende onderwerp: ID-dokument
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Okt 25 10:28:03 MGT 2024