waterskaarste [boodskap #146772] |
Thu, 24 October 2024 18:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
waterskaarste
Afbreking: wa•ter•skaar•ste
Samestelling: water + skaarste
Selfstandige naamwoord: waterskaarste
Meervoud: waterskaarstes
Betekenis:
• n Tekort aan bruikbare water.
Gebruik:
• Onderhoud aan die Lesotho-waterskema kan tot 'n waterskaarste in Gauteng en die Oos-Vrystaat lei.
Sinoniem:
• watergebrek
• waternood
• watertekorte
Vertaling:
Engels: water scarcity
Nederlands: waterschaarste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|