teenoffensief [boodskap #146769] |
Thu, 24 October 2024 16:26 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
teenoffensief
Afbreking: teen•of•fen•sief
Samestelling: teen + offensief
Selfstandige naamwoord: teenoffensief
Meervoud: teenoffensiewe
Betekenis:
• 'n Teenaanval as reaksie op 'n aanval.
Gebruik:
• Oekraïne se teenoffensief om die gebiede wat deur Rusland beset is terug te neem, het grootliks misluk.
Sinoniem:
• teenaanval
Vertaling:
Engels: counteroffensive
Nederlands: tegenoffensief
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|