Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bidgeleentheid
bidgeleentheid [boodskap #146768] Do, 24 Oktober 2024 14:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bidgeleentheid
Afbreking: bid•ge•leent•heid
Samestelling: bid + geleentheid


Selfstandige naamwoord: bidgeleentheid
Meervoud: bidgeleenthede

Betekenis:
• Geleentheid waartydens daar saam vir iets gebid word.

Gebruik:
• Die boere organiseer 'n bidgeleentheid waartydens daar vir reën en uitkoms gebid sal word.

Sinoniem:
• bidaksie

Vertaling:
Engels: prayer opportunity, prayer occasion
Nederlands: gelegenheid voor gebed

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: woonagtig
Volgende onderwerp: teenoffensief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 15:51:02 MGT 2024