woonagtig [boodskap #146767] |
Thu, 24 October 2024 14:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20822 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
woonagtig
Afbreking: woon•ag•tig
Samestelling: woon + -agtig
Byvoeglike naamwoord: woonagtig
Attributief: woonagtige
Betekenis:
• Wat op 'n plek woon.
Gebruik:
• Hy is in Pretoria woonagtig.
Sinoniem:
• blywend
• gedomisilieerd
• gehuisves
• gesetel
• gevestig
• wonend
Vertaling:
Engels: resident, residing, housed, living
Nederlands: woonachtig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|