Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » seksoortreder
seksoortreder [boodskap #146765] Wo, 23 Oktober 2024 12:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
seksoortreder
Afbreking: seks•oor•tre•der
Samestelling: seks + oortreder


Selfstandige naamwoord: seksoortreder
Meervoud: seksoortreders

Betekenis:
• Iemand wat 'n seksuele misdryf gepleeg het.

Gebruik:
• Die oortreder sal 'n vonnis uitdien en sy naam sal in die nasionale register van seksoortreders aangebring word.

Vertaling:
Engels: sex offender
Nederlands: zedenmisdadiger, zedendelinquent

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervolgingsgesag
Volgende onderwerp: dooi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 11:46:04 MGT 2024