misdaadrekord [boodskap #146762] |
Wo, 23 Oktober 2024 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20770 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
misdaadrekord
Afbreking: mis•daad•re•kord
Samestelling: misdaad + rekord
Selfstandige naamwoord: misdaadrekord
Meervoud: misdaadrekords
Betekenis:
• 'n Rekord van vorige misdade.
Gebruik:
• Die man is uit die tronk vrygelaat, maar kry nêrens werk nie omdat hy 'n misdaadrekord het.
Afgelei:
• misdaadrekordsentrum
Vertaling:
Engels: criminal record
Nederlands: strafblad
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|