Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » motorsleutel
motorsleutel [boodskap #146761] Wo, 23 Oktober 2024 09:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
motorsleutel
Afbreking: mo•tor•sleu•tel
Samestelling: motor + sleutel


Selfstandige naamwoord: motorsleutel
Meervoud: motorsleutels
Verkleinwoord: motorsleuteltjie
Meervoud van verkleining: motorsleuteltjies

Betekenis:
• Die sleutel waarmee 'n motor oopgesluit en/of aangeskakel word.

Gebruik:
• Ek het my motorsleutel verloor.

Sinoniem:
• karsleutel

Vertaling:
Engels: car key
Nederlands: autosleutel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: uitdien
Volgende onderwerp: misdaadrekord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 11:49:58 MGT 2024