Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » planoloog
planoloog [boodskap #146757] Di, 22 Oktober 2024 12:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20770
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
planoloog
Afbreking: pla•no•loog


Selfstandige naamwoord: planoloog
Meervoud: planoloë

Betekenis:
• Kenner op die gebied van planologie (ruimtelike ordening en stedelike beplanning).

Gebruik:
• Die planoloog bedink waar alles moet staan en die argitek teken dit.

Vertaling:
Engels: urbanologist, town planner, landscape engineer
Nederlands: planoloog

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: planologie
Volgende onderwerp: nabyheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 21 12:15:53 MGT 2024